Post Reply 
 
Thread Rating:
  • 0 Votes - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
SOLD-1989 Caravelle Syncro for sale
08-23-2016, 05:42 PM (This post was last modified: 08-31-2016 04:47 PM by syncromad.)
Post: #1
SOLD-1989 Caravelle Syncro for sale
So the dreaded day has come to which I had to make peace with... My Bulli needs to find a new passionate owner. Sad

Ek het so pas al die roes laat verwyder en 'n nuwe battery ingesit.
Ek soek R95 000.

Ek heg 'n ou foto aan. Kontak my vir nuwe fotos.

Hier is haar specs:

Wit 1989 VW Caravelle Syncro
± 240 000km op die klok.
Engine het <100 000km op.
2.0l 85kW Golf 3 engine conversion gedoen deur Frans du Toit in Uitenhage (AGG motor met MP9.0 engine management)
Oorspronklike ratkas met G-gear is oorgedoen (nuwe bearings, crownwheel en pinion, en 5de rat van 2.6 Kombi is ingesit as 4de rat. Dan loop sy so 250rpm laer in 4de rat).
Brandstofverbruik is so rondom 7km/l
Diff locks voor en agter werk perfek
De-coupler op propshaft werk perfek (kan kies tussen 2x4 en 4x4)
15 duim wiele met hoë profiel Dunlop Trackgrip bande (nog baie loopvlak)
2 volgroote spaarwiele (conversion gedoen om groter wiel onder neus in te pas, en swaai-arm agter vir 2de spaarwiel)
Dashboard met “soft panel”. (Die kombi het oorspronklik met die harde metaal dash uitgekom)
Standaard features met Caravelle:
• Aircon
• Powersteering
• Remote central locking
• Elektriese spieëltjies
• Elektriese ruite voor
• Caravelle sitplekke met armleunings en kopstutte (voor)
Datadot gedoen
Remote Alarm/immobiliser/central locking.
Towbar voor en agter
Bullbar voor met Hella spotlights
Side awning op off-road brackets.
Nuwe battery
GEEN ROES!
       

Ek kan op 083 229 3710 gekontak word...
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-25-2016, 09:40 AM
Post: #2
RE: 1989 Caravelle Syncro for sale
Dag Jakkals,
Watter area?
Gerrit
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-29-2016, 01:27 PM
Post: #3
RE: 1989 Caravelle Syncro for sale
(08-25-2016 09:40 AM)greenbean Wrote:  Dag Jakkals,
Watter area?
Gerrit

Oh, skuus. Ek is in die Kaap. Durbanville.
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-30-2016, 04:51 PM
Post: #4
RE: 1989 Caravelle Syncro for sale
(08-23-2016 05:42 PM)Jakkalsman Wrote:  So the dreaded day has come to which I had to make peace with... My Bulli needs to find a new passionate owner. Sad

Ek het so pas al die roes laat verwyder en 'n nuwe battery ingesit.
Ek soek R95 000.

Ek heg 'n ou foto aan. Kontak my vir nuwe fotos.

Hier is haar specs:

Wit 1989 VW Caravelle Syncro
± 240 000km op die klok.
Engine het <100 000km op.
2.0l 85kW Golf 3 engine conversion gedoen deur Frans du Toit in Uitenhage (AGG motor met MP9.0 engine management)
Oorspronklike ratkas met G-gear is oorgedoen (nuwe bearings, crownwheel en pinion, en 5de rat van 2.6 Kombi is ingesit as 4de rat. Dan loop sy so 250rpm laer in 4de rat).
Brandstofverbruik is so rondom 7km/l
Diff locks voor en agter werk perfek
De-coupler op propshaft werk perfek (kan kies tussen 2x4 en 4x4)
15 duim wiele met hoë profiel Dunlop Trackgrip bande (nog baie loopvlak)
2 volgroote spaarwiele (conversion gedoen om groter wiel onder neus in te pas, en swaai-arm agter vir 2de spaarwiel)
Dashboard met “soft panel”. (Die kombi het oorspronklik met die harde metaal dash uitgekom)
Standaard features met Caravelle:
• Aircon
• Powersteering
• Remote central locking
• Elektriese spieëltjies
• Elektriese ruite voor
• Caravelle sitplekke met armleunings en kopstutte (voor)
Datadot gedoen
Remote Alarm/immobiliser/central locking.
Towbar voor en agter
Bullbar voor met Hella spotlights
Side awning op off-road brackets.
Nuwe battery


Ek kan op 083 229 3710 gekontak word...

Hier is so 'n paar nuwe pics...

   
   
   
   
   
   
   
   
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-30-2016, 05:44 PM
Post: #5
RE: 1989 Caravelle Syncro for sale
Ai, wat 'n jammerte dis nie 7 maande terug nie !
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-31-2016, 04:31 PM
Post: #6
RE: 1989 Caravelle Syncro for sale
So, she's gone... taken by a very keen Syncro'er.
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
08-31-2016, 07:37 PM
Post: #7
RE: SOLD-1989 Caravelle Syncro for sale
congrats G

I may be a mechanic, but i can't fix stupid
Bad planning on your part does not make your issue an crisis to me
Bad workmanship by other garages does not entiltle you to better rates at me
Syncro, syncro , syncro and more syncro, this is the syncro way of life
Visit this user's website Find all posts by this user
Quote this message in a reply
09-20-2016, 12:46 PM
Post: #8
RE: SOLD-1989 Caravelle Syncro for sale
(08-31-2016 07:37 PM)syncromad Wrote:  congrats G

Bus drives amazing, will get used to it very soon!
Find all posts by this user
Quote this message in a reply
Post Reply 


Forum Jump:


User(s) browsing this thread: 1 Guest(s)